Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bellabi Suite

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R695 R626 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Bellabi Suite bied verblyf in 2 oopplanwoonstelle, elk met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in 'n rustige woonbuurt in die hartjie van Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit stapafstand van die strand af is.

Eenheid 1 is 'n woonstel met lugversorging met 'n kapasiteit van 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaaparea met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n koningingrootte-bed met kraakvars wit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer en badhanddoeke word ook voorsien.

Eenheid 2 is 'n woonstel met lugversorging wat tot 2 gaste kan akkommodeer en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Badhanddoeke word voorsien.

Die ligging van hierdie eiendom is naby winkelsentrums en restaurante en die lughawe is net 6 km ver. Die bekende Humewood Gholfbaan is 2 minute se ry weg. Nelson Mandela Universiteit is ook net 4 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Norman D
Besigheidsreis
5.0
My favourite BnB to stay over in PE. This Air BnB deserves more than 5 stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Grace Nokuthula G
5.0
Lovely stay. It's a very beautiful, clean and quiet place. Warm welcome and would definitely recommend it to other people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Kyle D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike tyd in PE, lekker geslaap en lekker gebly. Ek en my vrou het baie lekker gebly! Die eenheid is baie netjies en skoon. Die area is ook baie ru...
Sien meer
Feb 2025
Coreen N
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Great stay and great host. Very helpful and very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wim M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies, ruim, skoon. Baie lekker in een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Bellabi Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06dc226e5c7cf1757e3689ab3774d8a3ab0e24f21a9931d7aa471d30b31e51e4ff4e2567d15cc805bd4e98bc652a858afa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R626 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 19 Tiran Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9941031 25.6670381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang