Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Penthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dekweg 109, La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Beach Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Mtwalume aan die Suidkus van Durban. Die landgoed het direkte toegang tot die strand wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n area met 'n slaapbank en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of die opsie van 1 koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat ideaal is vir 2 kinders.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en stoele en stapelvensters wat majestueuse see-uitsigte bied.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan, 'n oerwoudgimnasium, trampoliens, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dekweg 109, La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beach Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dekweg 109, La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46a7dd111fc033e95d4667323da0d2f8fdef25950115c0be5d152ba099faaa0d9778fdc15916500fd149b12bccc5505d434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 109 Dek Road La Vista 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.4888562 30.6312476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang