Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bayview Hotel

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 409 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Plettenbergbaai Hotel is sentraal geleë, net 'n paar minute van die strand af en bied 36 en suite-kamers, 'n restaurant op die perseel en skoonheidspa.

Die Bayview Hotel het asemrowende uitsigte oor die Keurboomsrivier, Lookout Beach en Tsitsikammaberge. Slegs 800 m vanaf 2 blouvlagstatusstrande, en al die bankgeriewe, boetieks, kunsgalerye, winkels, restaurante en naglewe wat die dorpie Plettenbergbaai bied, is reg voor jou deur.

Die hotel bied 'n restaurant op die perseel en word onafhanklik bestuur, Adi's Kitchen, asook Face Facts-skoonheidspa. 'n 'Kiddies Corner' vir die kleingoed, met konferensie- en vergaderkamergeriewe op afspraak. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaars, yskassies, TV's en gratis onbeperkte WiFi in om ons gaste 'n gemaklike verblyf te verseker. Veilige onderdakparkeerplek van die straat af sowel as busparkeerplek vir toergroepe.

Die Bayview Hotel-span help graag met aanbevelings oor aktiwiteite, soos seevisvang en duikuitstappies, voetslaan, seil, voëlkyk, rekspring, walvis- en dolfynkyk, alles in die nabyheid van die Hotel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bayview Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 409
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 409
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10e0644206bf309aa52fd5e9cee4f322d7268a550b25fcdc8cff28b647ceb98f4829e4b4814d72d5fb63aae33a0bb1d8270c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 409 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Corner of Main Road and Gibb Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05313498638 23.372206091881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang