Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Lodge

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 29, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bay Lodge is in 'n skouspelagtige omgewing reg op Bayview-strand geleë en bied pragtige see-uitsigte, smaakvol gemeubileerde kamers en heerlike ontbyt. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt geleë, 8 km buite die dorp Mosselbaai en 2 km vanaf Hartenbos.

Die ruim kamers, met kontemporêre interieurs, kombineer eklektiese styl en eko-vriendelike tekstiele. Daar is 9 kamers wat elk toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis vir waardevolle items, en WiFi. Alle kamers is streng nie-rook.

Die gastehuis bied 'n gevulde eerlikheidskroeg, espresso's, cappuccino's, tee, gratis WiFi, dieselfde dag wasgoeddiens, parkeerplek van die straat af en binnebraaigeriewe. 'n Buitelug boma is beskikbaar vir selfbediening, om 'n eg Suid-Afrikaanse braai met 'n skouspelagtige uitsig te geniet. Diegene wat op soek is na tyd-uit en ontspanning kan lekker by die swembad luier.

Daar is 'n swemstrand voor die gastehuis, met lewensredders aan diens tydens spits Suid-Afrikaanse skoolvakansies. Daar is 'n pendeldiens na plaaslike restaurante wat op versoek beskikbaar is. Besprekings en inligting oor die pendeldiens is by ontvangs beskikbaar.

The Bay Lodge is 37 km vanaf George Lughawe geleë. Mosselbaai het baie om te bied met 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Clive F
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous place to have a break and enjoy the seaside. Lovely view and location. Staff are very friendly and helpful. The breakfast has ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Marshe K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker, een van die beste vakansie plekke naby alles. Die Bay Lodge is regtig hemel op aarde. Die view is besonders, die ontbyt ongelooflik le...
Sien meer
Des 2024
Wolfgang B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Die eenheid was baie goed toegerus, netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik met die mooiste uitsig.
Des 2024
L M
Saam met vriende
5.0
A favorite. Beach front, stunning views. So clean and tidy. Breakfasts are absolutely beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Anneke S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik tot laat aand tafeltennis gespeel. Alles was perfek, breakfast with a view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bob Bouwer-singel 29, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 29, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7pGlgaUIQTUYwcJJDlZEEp1QWkO3OHZL0O0xQODUDAiTDje9gw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 29 Bob Bouwer Crescent Bayview 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.14184 22.111342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang