Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay A101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell Road 1, The Bay A101, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Bay A101 is ideaal geleë tussen die bedrywige energie van die middestad en die rustige Weskus. Bloubergstrand bied gaste die ultieme vakansiehuis waaruit die beste van die Moederstad geniet kan word.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

'n Hoogtepunt van hierdie woonstel is die balkon wat spog met 'n weber-braai en 'n 4-sitplek-eettafel - perfek vir onthaal.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 729

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Shell Road 1, The Bay A101, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay A101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell Road 1, The Bay A101, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e8bc286f409ae6cb95b4b9cb36b5539d42166eb12655ed109bb43446391f683d3b42e8b6d4b8cefa8497bd26b3ba3fe03d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Shell Road The Bay A101 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.811720873854 18.471110706649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang