The Atlantic DonReal Villa
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Geneva Drive, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
-
Vanaf
R7 200R6 480 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Atlantic DonReal Villa is 'n pragtige vakansievilla in die hartjie van Cambsbaai, Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek in die Moederstad aangesien hierdie eiendom lieflike see-uitsigte bied.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en net die hoof en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander badkamers elkeen 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wynverkoeler, koffiemasjien eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek vir skemerkelkies skep. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 1,6 km vanaf die strand, terwyl Tafelberg 5 km ver is en Kaapstad Internasionale Lughawe 25 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 52 Geneva Drive, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Geneva Drive, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang