The Apex on Smuts - Apartment 109
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoodlaan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Apex on Smuts - Apartment 109 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig gemeubileerde woonstel in The Apex on Smuts in die hartjie van Rosebank.
Die woonstel in Manhattan-styl bied 'n minimalistiese en moderne opset. Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelslaapbank.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, gasstoof, en mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2 en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Phakamani Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoodlaan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink The Apex on Smuts - Apartment 109 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoodlaan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng