Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloes Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynstraat 4, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Aloes Guest House kyk uit oor die Hennie Steynbrug en die lieflike tuin met aalwyne en is 'n knus ruim selfsorgwoonstel vir 4 mense in Bethulie.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 matrasse is beskikbaar vir gebruik in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetarea vir 4 is beskikbaar, en die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Netflix en Wi-Fi-toegang is beskikbaar.

Braaigeriewe, sowel as onderdakparkeerplek, is beskikbaar, en braaipakke is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 'n Speelarea met 'n trampolien is beskikbaar en die eiendom is omhein, wat dit veilig maak vir gaste met troeteldiere. 'n Kragopwekker is beskikbaar tydens beurtkrag.

Bethulie bied verskeie geskiedkundige besienswaardighede en gaste kan die Pellisier Museum, Konsentrasiekamp, Kamp Kerkhof, Louw Wepner Monument besoek, of 'n geskiedkundige toer in die tyd neem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christel G
Gesin met klein kinders
5.0
Slegs oornag maar was baie aangenaam. Ongelooflik skoon en netjies en mooi.
Jan 2025
Thea B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel en weer daar oornag. Juweel van blyplek. Modern, skoon, netjies, veilig, ruim. Alles vyfster gehalte. WiFi het net nie gewerk nie...
Sien meer
Jan 2025
Domenique M
5.0
Ongelooflik lekker, skoon oornag verblyf. Ongelooflik lekker oornag plekkie.
Des 2024
Mariana M
Gesin met tieners
5.0
Spesiaal. Baie lekker gebly en gekuier. Mooiste uitsig.
Des 2024
Vicki C
Gesin met klein kinders
5.0
What a gem! We received a very warm welcome! The view and the unit was amazing. We will definitely be going there again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • President Steynstraat 4, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink The Aloes Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynstraat 4, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905406fcb8cb502c0ed9533d80c57395c382183eba80df7665186a71eb64a1b3dc7bc95300626c6f3cadfe8fad154ed924b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 4 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.492868759079 25.967660038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang