Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The 5 Goldfish Stay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petra W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en privaat. Dis regtig 'n oulike plek en ons het dit geniet, skoon, netjies en privaat. Die rede hoekom ons nie weer daar sal kuier nie, is nie 'n fout van die gastehuis nie, dis maar net die naby trein wat ons nie gewoond aan is nie. (Hy moet toet as hy verby 'n oorgang ry.) Die voordeel is dit het gemaak dat ons uitgaan en die Kaap gaan ontdek. Die plek is lekker naby aan alles geleë. So ek sal vir daardie rede hulle definitief weer aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable with friendly hosts. Clean, comfortable, lovely shower! Good location if you like a stroll along Sandvlei and is close to the beach. We had a good time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombersley-weg 3, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1f34faba17f655af354ae78339625361700abe69fadafc9b34870f7e4ad45281ad6eb89af5f88d90ca2b38fd073754ddde0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Ombersley Road Lakeside 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -34.093506232674 18.465935620867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang