Thabazimbi Country Lodge
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thabazimbi Country Lodge is in Limpopo geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die lodge bied 26 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n lessenaar, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskassie.
Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige grasperk, 'n braai-area, eetarea buite onder 'n onderdakstoep, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sydney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Thabazimbi Country Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang