Terrace Hill Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fullardstraat 10, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Terrace Hill Guest House is op Roete 62 in die vallei van rose en wyn en bied lieflike kamers.
Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers wat slaapplek vir 2 gaste per kamer bied. Die kamers het enkelbeddens en is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV en WiFi. 2 kamers het lugversorging en die ander het 'n dakwaaier.
Ontbyt kan in die eetkamer of by die swembad-ontspanningsarea geniet word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Monja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Fullardstraat 10, Ashton, 6715, Wes-Kaap
- Gaste dink Terrace Hill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fullardstraat 10, Ashton, 6715, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang