Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tendeni Private Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tendeni Private Lodge is oos van die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied gaste spogverblyf net 60 km vanaf Pretoria.

Die lodge bied gaste 'n keuse om 'n tent of chalet te bespreek, wat almal elk 2 mense kan akkommodeer. Kinders onder die ouderdom van 16 kan op versoek en teen 'n ekstra koste op 'n draagbaar geakkommodeer word, of vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.

Elkeen van die oopplan-eenhede is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisies is toegerus met yskas-vrieskaste, mikrogolfoonde, 2-plaat gasstowe, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan en 'n drankie geniet op die stoep wat oor die privaat braaigeriewe uitkyk.

Die lodge bied gaste 'n gemeenskaplike lapa met 'n sitkamer, 'n kombuis, 'n eetarea, TV, 'n kroeg, asook 'n buitebraai-area, of gaste kan in die swembad afkoel.

'n Verskeidenheid wild soos koedoes, njalas, rooibokke, kameelperde, Blouwildebeeste kan gesien word terwyl gaste ontspan en die stilte van die veld geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sean B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect venue for relaxing in the bush. We recently had the pleasure of staying at Tendeni Lodge, and it was nothing short of magical. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Silvia H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en asemrowend mooi. Wat 'n rustige plekkie en so mooi. Ons sal beslis weer gaan kuier.
Des 2024
Alan S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklike, goed toegeruste eenhede, rustig met minder mense. Eienaars is hands-on, vriendelik en hulpvaardig. Glamp tente is groot, baie gemaklik...
Sien meer
Des 2024
Chanté V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies perfek vir vinnige wegbreek. Ons het vreeslik lekker gebly, dis skoon en netjies. Goeie gasvryheid en behulpsaam met waar om die beste ...
Sien meer
Sep 2024
Megan S
Saam met lewensmaat
4.6
Lieflik. Lekker naweek bosveld wegbreek. Dankie vir jou gasvryheid, sal julle beslis weer sien.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Tendeni Private Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c5af1797ee4075e635d210e4146d7603519c2c74958b3d803c23503b296114044161b809d1b8cf8b3f2a6a1473ba143be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Off De Wagendrift Plot 13 Boveneind / Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418120225817 28.460745695128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang