Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tembe Elephant Park & Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tembe Olifantpark, Kwa-Tembe, Kwa-Ngwanase, n/a, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ervaar die majesteit van die grootste Tuskers in Suider-Afrika – en soveel meer! Geleë in Maputaland, in Noordoos-KwaZulu-Natal, is Tembe die tuiste van 'n ryk verskeidenheid wild – insluitend die Groot 5 – en is ook 'n voëlkykerparadys! Geniet die beste van twee wêrelde, die prag van 'n nasionale wildtuin (bestuur deur KZN Nature Conservation/KZN Wildlife), met die persoonlike aanraking en diens van 'n privaat lodge.

Die lodge bestaan uit luukse en suite-tentverblyf; 'n plonspoel en oop kampvuurarea voltooi die prentjie. Kulturele ervarings sluit Zoeloe/Thonga-dans in – of selfs 'n besoek aan die plaaslike Sangoma!

Tariewe sluit verblyf, alle etes, tee en koffie, 2 daaglikse wildritte, vervoer na en van die skuilplek in gedurende die dag in.

Die Groot Vyf vind ook hier hul tuiste – leeus, luiperds, swart-en-witrenosters en buffels, asook meer as 340 voëlspesies en talle ander diere en plante. Dit is 'n wêreld van warm stilte en wit sand, waar die besige moderne wêreld ophou bestaan. Tembe Olifantpark: 'n plek van warm Afrika-gasvryheid, klassieke safari-kos en wêreldklas persoonlike diens. Dit is waar jy die Afrika van storie en legende, van avontuur en mite sal vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Tembe Olifantpark, Kwa-Tembe, Kwa-Ngwanase, n/a, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tembe Elephant Park & Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 4 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tembe Olifantpark, Kwa-Tembe, Kwa-Ngwanase, n/a, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192d284e04b784214f76679b5a2132754a8811c4aa8eafb7efb42c9b84332a0b2b96519bb5468614217d6ed9419d85166c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 980 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Tembe Elephant Park Kwa-Tembe n/a KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -27.022222222222 32.493333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang