Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaalrand Safari Chalet 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tarentaalrand Safari Chalet 1 is in 'n privaat natuurreservaat in Kimberley, Vrystaat geleë, met 26 dierspesies, insluitend 2 van die Groot Vyf, naamlik Buffels en Leeus.

Die dubbelverdieping-chalet kan tot 6 mense akkommodeer. Dit het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die kamer op die boonste verdieping is ingerig met 4 enkelbeddens, terwyl die kamer op die grondvloer 'n koninggrootte-bed het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalet maak oop op 'n patio met 'n privaat braai-area. Parkeerplek is veilig maar nie direk by die chalet nie.

Dele van die chalet word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Gaste kan die gemeenskaplike sitkamer gebruik wat 'n TV met DStv het. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Die terrein bied wild- en voëlkykgeleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
  • Gaste dink Tarentaalrand Safari Chalet 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg59HxtTtO2xzqqJfEl4jZVSLDZc7lqoglxaUHB4mQFScGUmp8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Farm Tarentaalrand Off the R64 8301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.669792789029 24.94040280423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang