Tapologo Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tapologo Lodge is op die N4 geleë, 2 km voor Zeerust in die Noordwes Provinsie. Dit is die ideale plek vir 'n oornagplek wanneer jy na óf Botswana óf Namibië gaan, of selfs 'n naweek om te ontspan en weg te kom van die gejaag van die stad.
Dié gevestigde gastelodge is op een hektaar grond geleë en bied 18 chalets en een suite met slaapplek vir altesaam 38 gaste. Daar is ook 'n kroeg en braairestaurant en 'n konferensielokaal. Die restaurant is oop vanaf 07:00 soggens en is van Maandag tot Vrydag en Saterdae vanaf 08H00 oop. Die restaurant is op Sondae gesluit, net die verblyf is oop op 'n Sondag.
Ons swembadarea vir ons gaste is ook geskik vir klein funksies of ander aktiwiteite.
Ons nuutgestigte sitkamer is ontwerp met 'n warm en kontemporêre gevoel, sorgvuldig beplan om ruimte, maar tog intimiteit moontlik te maak. Hier vind jy gemoedsrus terwyl jy die beste drankies en kos geniet met sagte en ontspannende agtergrondmusiek. Tapologo Lodge bedien al meer as 13 jaar heerlike kos en drankies en sal voortgaan om jou in ons eksklusiewe sitkamer te bederf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Tapologo Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Zeerust Tussen Zeerust/Gaborone Noordwes
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang