Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tambuti Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbwangungu Hamutenya-straat 1123, Tutungeni, Rundu, 0000, Kavango Oos
  • Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tambuti Lodge bied B&B en is bo die Cubangorivier geleë en kyk uit oor die vloedvlaktes in Rundu; in die Kavango-streek van Namibië.

Verblyf by Tambuti Lodge beskik oor 8 witgeverfde bungalows. Hierdie eenhede is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed met 1 enkelbed óf net 'n koningingrootte-bed, en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Elke chalet het muskietskerms wat op die vensters aangebring is, en muskietnette hang oor al die beddens. Elke eenheid het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met satellietkanale, 'n telefoon, 'n waaier en 'n yskassie.

Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander heerlike Afrika-geregte teen verskillende kostes gereël kan word. Die lodge spog ook met 'n swembad, braaigeriewe en 'n kroegarea. Die bestuur kan sonsondergangvaarte en selfry-toere vir gaste reël teen 'n bybetaling.

Tambuti Lodge is ook 'n paar minute se ry vanaf die winkels en geriewe in die dorp geleë, en ongeveer 9 km vanaf Rundu Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mbwangungu Hamutenya-straat 1123, Tutungeni, Rundu, 0000, Kavango Oos
  • Gaste dink Tambuti Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbwangungu Hamutenya-straat 1123, Tutungeni, Rundu, 0000, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGSgCWGS1ANdnH0BYBKsblJsOmf7K3eRbLxR9r1RrYs3qJleCVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1123 Mbwangungu Hamutenya Street Tutungeni 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.9092841 19.7643144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang