Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Daa

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ta Daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie Reitz. Die dorp is die ideale oornagplek vir reisigers na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige plattelandse toevlugsoord.

Ta Daa 1 is 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel in die kombuisie en albei het veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Wi-Fi internettoegang word voorsien.

Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike restaurante, winkels en doendinge om te geniet, sluit visvang en voetslaan in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Ta Daa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiaQ4PHinIVOKh8mRuWfncMuUQB1TRJ4MkUXALKoLL7BvnT9fy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Theron Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.800873 28.427344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang