Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sands Forest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort Plaas, Bakkerspaspad, Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Syringa Sands Forest Cottage is op die Kransberg-plato in die malariavrye Waterberge in Limpopo geleë. Dit is halfpad tussen Vaalwater en Thabazimbi, 38 km vanaf die Marakele Nasionale Park-hek, en 14 km vanaf die Welgevonden-Suidhek en Kololo Lodge. Die kothuis is die perfekte bestemming vir natuurliefhebbers en buitelug-entoesiaste.

Die selfsorgkothuis is weggesteek in die woud en is geskik vir 4 gaste. Dit bied 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. Een van die slaapkamers het 'n klein lessenaar om te werk of te studeer. Die oopplan-leefarea met kombuis lei na 'n onderdakstoep. Die kombuis is goed toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas-kombinasie, gasstoof en mikrogolfoond. Die sitkamer beskik oor 'n groot kaggel en 2 dagbeddens wat kinders op versoek kan akkommodeer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en daar is 'n tweede toilet. 'n Gebruiksarea met 'n wasmasjien is ook beskikbaar.

Die wildplaas is 'n plek van vrede en rustigheid, 'n geleentheid om af te skakel. Indien gaste egter moet werk, e-pos of studeer, is 4MB/ps airfibre geïnstalleer. Gaste sal hul eie toestelle en laaiers moet saambring.

In die geval van beurtkrag word die beligting in die sitkamer, kombuis en slaapkamers deur sonkrag aangedryf, die Wi-Fi werk op 'n 2 uur battery en daar is 'n gasstoof in die kombuis.

Die buitebraai-area is die ideale plek om skemerkelkies te geniet en rondom die braai te ontspan. Wild, insluitend koedoes, elande, sebras en kameelperde, loop vrylik op die plaas rond en die nabygeleë vleiland is 'n goeie plek om na 'n verskeidenheid voëllewe te soek.

Verken die plaas te voet of bergfiets, wildritte is beskikbaar op versoek. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar by die werkswinkel wat aan die agterkant van die kothuis geheg is. Onthou asseblief om vuurmaakhout of brikette en drinkwater saam te bring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lesly B
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and peaceful. It was absolutely great. The views of the game were fantastic. The communication was fantastic and spot on. Would d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Anne-ri B
Saam met lewensmaat
5.0
Serene. We enjoyed a relaxing stay in a beautiful environment. The cottage was well kitted out. Had wonderful sightseeing trips as well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ursula H
Gesin met klein kinders
5.0
Stil en rustig. Dit was lekker om daar te bly. Vir mense wat wil wegkom van die gejaag en hulle batterye herlaai, is dit ideaal. Die wildbesigtingstoe...
Sien meer
Jun 2024
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, relaxed & peaceful gem in the Waterberg! Van begin tot einde was the host van Syringa Sands in verbinding met ons. Ons kon rondry en alles ...
Sien meer
Feb 2024
Lynette K
Saam met lewensmaat
5.0
If you need a secluded, quiet place, this is it! Syringa Sands is the best!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rhenosterpoort Plaas, Bakkerspaspad, Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Gaste dink Syringa Sands Forest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort Plaas, Bakkerspaspad, Rankinspas, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa87255f51721520b3cf275eb3ba27c7c70ee797cdf2bea0c09efacdf60d13e919e8d56afc21fa7465ccb49a6c65a608c999b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 Rhenosterpoort Farm Bakkers Pass Road 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.491683752742 27.824816099538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang