Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sylvas

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sylvas bied die hele onderste gedeelte van die eienaar se duplekshuis en aparte privaat tuinwoonstel, geleë onder die digte bome, in Nature's Valley, een van die min afgesonderde versteekte juwele in die hartjie van die Tuinroete. Die fynbos, geleë in 'n beskermde natuurreservaat, val in 'n inheemse beboste vallei en klein dorpie met sy eie ongerepte blouvlagstrand en strandmeer. Die goed ingerigte selfsorghuis en aparte privaat tuinwoonstel het slaapplek vir tot 10 gaste.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 5 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel met 'n slim-TV het. Boonop is daar 'n outomatiese wasmasjien en tuimeldroër.

Die tuinwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak. Die toilet is apart. Die eenheid het 'n yskassie en koffiestasie.

Daar is 'n groot patio buite onder die bome met ingeboude braaigeriewe, en 'n tafel met stoele; saam met 'n buitestort met warm water om seesand af te spoel. Veilige parkeerplek van die straat af agter 'n hek met 'n privaat ingang is beskikbaar. Die eiendom is troeteldiervriendelik met 'n veilige heining en hek wat die eiendom omring.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre F
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker. Die bome het die atmosfeer perfek gemaak, dit was 'n belewenis om daar te kon bly. Sal Sylvas vir enige iemand aanbeveel om te gaa...
Sien meer
Feb 2025
Hendri R
5.0
Boomryke voël paradys. So heerlik. Rustig tussen die groot bome. Die voëllewe daar is besonders. Die Knysna loeries kom kuier gereeld. Die strandmeer ...
Sien meer
Des 2024
Alf B
Saam met lewensmaat
5.0
Lui-lekker rustig. Die eenheid se afwerking is oud, veral die hoofslaapkamer se bed en linne kort 'n opgradering. Hoewel die res van die fasiliteit oo...
Sien meer
Nov 2024
Belita H
Saam met vriende
5.0
Welkom rus na Otter stap. Sylvas het vriendelik toegestem dat ons ons voertuig veilig op hul perseel kon los terwyl ons die Otter gestap het. Ons kon ...
Sien meer
Nov 2024
Hermi P
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plekkie. Oulike woonstel. Alles was mooi netjies en skoon. Die huis is wel bitterkoud in die winter (daar is darem 'n verwarmer en genoeg kombe...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

The Fouries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Forest-rylaan 244, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sylvas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90141a2f0ddffa4489ce2e10e3e19d8325be1fc33927b3f44af4dbae95693a8adf35f571a5a6707e570c53c8ac8a3745d43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 28 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.978784 23.558193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang