Swellendam Overnight Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronnstraat 5, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Swellendam Overnight Accommodation bied 'n privaat gastekamer vir 1-2 gaste in Swellendam.
Ideaal vir 'n oornag, die gerieflike kamer is in die hoofhuis geleë, maar het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die kamer is toegerus met 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook beskuit word voorsien. Die eenheid maak oop op 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en 'n sambreel. Parkeerplek met sekuriteitskameras is voor die gastehuis beskikbaar.
Swellendam Overnight Accommodation is stapafstand vanaf die middedorp, verskeie restaurante, koffiewinkels en geskenkwinkels geleë. Swellendam bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van bessies pluk by die Berry Farm, voetslaan, stap, of perdry of besienswaardighede soos die Bukkenburg Pottery Studio, die Lavender Farm en die Sulina Fairy Sanctuary.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bronnstraat 5, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Swellendam Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronnstraat 5, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang