Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetfontein-plaas, Langs die N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sweetfontein Boutique Farm Lodge is 'n werkende skaap- en bokplaas wat in die boonste Karoo-streek langs die N10 geleë is. Die lodge bied reisigers, vakansiegangers en natuurlewe-entoesiaste gerieflik gemeubileerde kamers 25 km vanaf Britstown, en 35 km vanaf De Aar.

Die lodge bied gaste 'n keuse van executive- en standaardkamers wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Gerieflikheidshalwe word warm komberse en elektriese komberse voorsien. Elkeen van die lugversorgde kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Gaste kan ontspan in die knus sitkamer wat 'n kaggel het, of op die stoep wat oor die plaas uitkyk met 'n skemerkelkie. 'n Swembad is beskikbaar vir gebruik op warm dae, en veilige parkeerplek word voorsien. Rook word nie in die lodge toegelaat nie, en slegs in aangewese buite-areas.

Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en Sweetfontein Boutique Farm Lodge is trots op sy outentieke Karoo-geregte, van lamskenkels tot skaapsterte, of die sogenaamde “skaapstertjies”. Die plaas bied ook 'n verskeidenheid fiets- en staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ansie L
5.0
Sal weer en weer gaan. Wat 'n wonderlike ervaring, uitstekende vriendelike en hulpvaardige personeel, 'n moet as jy daar verbygaan.
Jan 2025
Carin M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker bederf. Sweetfontein is een van ons gunsteling plekke in die Karoo. Die akkommodasie is perfek, die diens is baie goed en aandete was voortrefl...
Sien meer
Jan 2025
Lienkie P
Gesin met klein kinders
5.0
Was so mooi en lekker. Wens ons kon langer bly. Baie mooi en lekker! Heerlik.
Jan 2025
Cindy A
5.0
Love hulle! Dit was die perfekte plekkie vir ons oornag oppad Kaap toe. Sal definitief daar stop. Beste dierevriendelike plekkie ooit. Was mal daaroor...
Sien meer
Des 2024
Esther V
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable! Stunning! Absolutely great in all aspects, we all loved our rooms, stay and food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 176

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sweetfontein-plaas, Langs die N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sweetfontein Boutique Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetfontein-plaas, Langs die N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZDI1OGQyLWU1ZTEtNDYxYS05MWEyLTQwOTlkMWJkMGM0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 Sweetfontein Farm Off the N10 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.6186 23.7095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang