Swallows Rest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reierstraat 42, Middelvlei, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Swallows Rest is 'n selfsorghut wat ideaal geleë is naby die strand in Fisherhaven, Hermanus. Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek
Dié hut het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die kleiner leefarea het 'n dubbelslaapbank.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n sitkamerstel waar gaste kan ontspan.
Die skuifdeure lei na die ruim houtdek met buitemeubels, sonstoele en braaigeriewe, wat 'n wonderlike vermaakarea skep. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n kinderspeelgrond.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Reierstraat 42, Middelvlei, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Swallows Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fisherhaven Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reierstraat 42, Middelvlei, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang