Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 140 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sunset View is 'n selfsorgwoonstel wat op die tweede verdieping van die gashere se eiendom in Somerset-Wes geleë is. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin, sakereisigers of paartjies.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die beddens in albei kamers kan op versoek in koninggrootte- of 2 enkelbeddens omskep word.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier en wasmasjien. 'n Klein ontbythoekie is beskikbaar net langs die kombuis. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV, en dit maak oop op 'n balkon met braaigeriewe.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Serah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfca86a0bbc42265affdd15ac2f5652448d29e262bf97f02a75f5116f4fda47bb6872a5895e6acd55d22fb573d5545353839a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 26 Lobelia Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.064015752715 18.821549879168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang