Sunset View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Melkhout Avenue, Unit 15 Sea La Vie, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die rustige kusdorpie Gouritzmond. Net 'n paar oomblikke van die strand af bied dit 'n gerieflike toevlugsoord, perfek vir 'n ontspanne wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, terwyl 'n slim-TV en gratis WiFi vermaak verskaf.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, aangevul deur 'n yskassie vir ekstra gerief. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Margie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 6 Melkhout Avenue, Unit 15 Sea La Vie, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gouritsmond Gouritz Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Melkhout Avenue, Unit 15 Sea La Vie, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang