Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Farm

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Blaauwklippen- en Wildebosch-weg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 610 R2 888 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in Paradyskloof, Stellenbosch. Dit is op 'n veilige opstal van 4 hektaar geleë met manjifieke uitsigte oor die omliggende berge en wingerde.

Die eiendom beskik oor 6 losstaande ten volle selfsorg-eenhede, elk met privaat ingange, volledig toegeruste kombuise, privaat badkamers, 'n sitarea, 'n HD-TV met Amazon, DStv en Netflix, gratis WiFi-internettoegang en toegewyde werkspasies. . Sommige van die eenhede het 'n privaat swembad, terwyl ander 'n swembad deel. Braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar.

Vir diegene wat gretig is om die area te verken, is die eiendom gerieflik geleë naby wynplase, restaurante, en is perfek geleë vir bergfietsry, voetslaan en roetes. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en die eiendom het 'n kragopwekker in geval van kragonderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Conri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van Blaauwklippen- en Wildebosch-weg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 610
R 3 610 R 2 888
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 610
R 3 610 R 2 888
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Blaauwklippen- en Wildebosch-weg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7843c66eca7b3f3a476eb5b57ce3751c8a13b41dbc743635f4d1f1fdf37813a3e680fba767ee00006b810658262883e748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 610 nouVanaf R2 888 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.969823719501 18.8523546157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang