Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Creek Game Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sunset Creek Game Lodge bied gehalteverblyf in die omgewing van Karino, naby Mbombela (Nelspruit), in Mpumalanga, geleë in die skilderagtige en inheemse bos van die Crocodile Gorge Conservancy. Die klimaat en berge maak die Mbombela (Nelspruit) area een van die bestes in Afrika vir fietsry opleiding en alle ander avontuurlike aktiwiteite.

Sunset Creek Game Lodge bied driester-gegradeerde, selfsorg, grasdak-chalets, elk met 2 dubbelbeddens in een groot oopplan-area wat oopmaak op 'n houtdek wat oor die Tipperary Spruit uitkyk. Die eenhede is toegerus met kombuisies met alles wat jy nodig het vir selfsorg, insluitend 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas en mikrogolf. Sou ons beurtkrag ervaar, het ons kerse verskaf asook 'n oliegevulde lantern wat die nagte baie romanties maak. Jy is altyd welkom om jou eie fakkels saam te bring. Die dam voor die chalets het vir die eerste keer in 3 jaar vol geword.

Van hier af kan jy toere na die Krugerwildtuin doen, die panorama-toer na Sabie, Pelgrimsrus, Graskop en Gods Window. Jy kan toere van opvoedkundig tot kultureel doen en plekke soos Moholoholo-rehabilitasiesentrum, 'n Shangaan Cultural Village Sudwala-grotte of 'n koffieboonplaas besoek.

Geniet die gasvryheid van die Laeveld terwyl jy ontspan en afkoel met 'n skemerkelkie op die houtdek by die swembad.
Neem asseblief kennis dat weens die swak reënseisoen wat Suid-Afrika die afgelope paar maande beleef het, die dam nie voor die chalets vol geloop het nie en ons hoop hierdie situasie sal verbeter in die nuwe reënseisoen. Ongelukkig is dit buite ons beheer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Linda J
5.0
If you are looking for peaceful paradise - Sunset Creek is it. I travel with my dog, Oldie, at nearly 18. Sunset Creek is absolutely th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Magdeline Mmapula N
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, unforgettable. We had the most incredible stay at Sunset Creek Game Lodge! The lodge itself is stunning, but what truly made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annerie K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, lekker, beautiful, netjies en skoon. Ons het eindelik so min benut van so mooi rustige plek. Eienaar baie gasvry altyd beskikbaar en vriendeli...
Sien meer
Apr 2024
Dawid Simon G
Saam met lewensmaat
4.8
Thank you, enjoyed the stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Yolandi N
Saam met lewensmaat
4.8
‘n Baie rustige, stil en lekker naweek. Ideaal vir siele-rus! Dit was ‘n heerlike, rustige wegbreeknaweek. Die stilte en natuur was wonderlik vir die ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunset Creek Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc8dc38c2c00e470b05f3978491a1171c5d2f3502543f2843b537c1467db520207fffdc4f840b5fa52fefbf519137669eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 Uitkyk Road Karino 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.535277777778 31.103611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang