Sunset Cove No. 6
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forest-weg 21, Eenheid 6, Sunset Cove, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Cove No. 6 is 'n unieke styl selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Sunset Cove-kompleks in Margate. Hierdie kompleks is binne maklike bereik van die strand, restaurante en 'n paar winkels.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel en 4 stoele. Die sitarea is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel.
Gaste het toegang tot 'n patio wat met 'n uitsig oor die see spog en buite-eetmeubels het. Gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak of is welkom om hul eie gasbraai saam te bring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Forest-weg 21, Eenheid 6, Sunset Cove, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunset Cove No. 6 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forest-weg 21, Eenheid 6, Sunset Cove, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang