Sunset Chalet
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Chalet is 'n bekoorlike eenheid in Knysna langs die Tuinroete van die Wes-Kaap en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strandmeer. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.
Die chalet bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die sitkamer het 'n kinderbank vir 2. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke in.
Die chalet beskik oor 'n privaat balkon, gratis privaat parkeerplek en gratis WiFi. Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad geniet en in die jacuzzi ontspan. Vir ekstra vermaak bied die speelkamer, putt-putt-baan en tuinskaak pretaktiwiteite vir familie en vriende.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Costa Sarda Knysna Tuinroete Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang