Sunrise Chalet
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunrise Chalet, geleë in Costa Sarda, Knysna, bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs die Tuinroete. Dit dien as 'n ideale basis om die skilderagtige dorpie langs die strandmeer te verken.
Die chalet bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die sitkamer het 'n kinderbank vir 2. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met 'n buite-etenstafel oopmaak.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n parkeerterrein is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan toegang tot die volgende gemeenskaplike geriewe geniet: 'n swembad, 'n braai-area en 'n speletjieskamer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Costa Sarda Knysna Tuinroete Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang