Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunnyside Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 240, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunnyside Guesthouse bied gerieflike verblyf in die gewilde kusdorpie Walvisbaai in Namibië. Die eenheid is sentraal geleë naby die dorpshawe, restaurante en strandmeer.

Die gastehuis beskik oor 13 goed gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Die verblyf bied 3 dubbelslaapkamers, 7 2 enkelslaapkamers, 2 gesinseenhede en 'n luukse suite. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, kluis en haardroër. Die luukse suite het 'n volledig toegeruste kombuis.

Die gastehuis het gratis WiFi, 'n gemeenskaplike eetarea, konferensiegeriewe, lugversorging, kroegarea en veilige parkeerplek beskikbaar.

Gaste kan verskeie doendinge soos seekajak, 4x4-roetes, swem, branderplankry, kanovaart, sandplankry, visvang, vierwielmotorfietsry, bootvaart en dolfynvaarte in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Nangolo Mbumba-rylaan 240, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Sunnyside Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 240, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a28d6820a72fb1006b1c3183773c32affdcf03acb2ecab38dde5eb3e7cffb981e43e50ea0b30e7a6420b50d67af918d7b5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 240 Nangolo Mbumba Drive Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -22.953375 14.510794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang