Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundown Lodge

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 75, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sundown Lodge is in Komatipoort geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die Mosambiekse grens, doendinge en besienswaardighede. Dit is ook 8 km vanaf die Krokodilbrug-hek na die Krugerwildtuin, ideaal vir daguitstappies.

Die verblyf bied 'n keuse van verskillende kamers om elke groep te pas, van enkelreisigers tot 'n gesin van 4. Elke kamer het 'n privaat badkamer en koffie- en teemaakgeriewe. Die 3-Sleeper- en 4-Sleeper-kamers is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ander kenmerke in die kamers sluit 'n TV met sekere kanale, lugversorging en 'n lessenaar in.

Die lodge het 'n gedeelde sitkamer, tuin en braaigeriewe, asook 'n gemeenskaplike swembad, restaurant en kroeg op die perseel. Gaste kan ook 'n volledige Engelse of Ierse ontbyt by die restaurant geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rissikstraat 75, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Sundown Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 75, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23a22f578bf53df05c6243f9b3e9ea6016b672353d77f6373caf87bef3fb79fd28d22a502f0eff5e51d4d599ceabb678d21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 75 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4329725 31.9538282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang