Garden Apartment on the beach
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Garden Apartment on the beach is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie kompleks die enigste een is wat direkte toegang tot die strand het.
Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste op 'n slag wat beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Bad is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Langs hierdie sitkamer is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Hierdie leefarea maak oop op 'n patio en 'n tuin wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Janita Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang