Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugarlands Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sugarlands Cottage is 'n knus en ontspanne selfsorgkothuis wat op die Sugarlands Farm geleë is, 6 km vanaf die N3 in die hartjie van die bekende Midlands Meander. Die kothuis is aan die rand van 'n basdam geleë. As jy gerief soek in 'n privaat en rustige atmosfeer met houtvure in die winter, dan is dit die plek.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die sitarea het 2 enkelbeddens, rusbanke, 'n TV met volledige DStv en 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels wat na die tuin met ingeboude braaigeriewe lei. Die kothuis word daagliks skoongemaak en troeteldiere is welkom.

Die lapa is die perfekte plek om die dag by die dam deur te bring. Geniet heerlike staptogte en visvang.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danie M
Saam met vriende
5.0
Rustig en baie mooi langs die dam. Baie netjiese blyplek met ongelooflike uitsigte langs die dam en tussen die berge. Besondere diens van Kate om ons ...
Sien meer
Jan 2025
Cheryl J
5.0
Awesome! Amazing. I needed a break away from home and that's exactly what I got. Beautiful view and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Rachelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Die kothuis is baie goed ingerig en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Alles is netjies en die cottage is baie goed ingerig. Dit was so lekker o...
Sien meer
Jan 2025
Roy S
Saam met lewensmaat
5.0
Sugarlands Cottage was exactly what we were looking for, in the right location. Sugarlands Cottage was exactly what we were looking for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Yolanda M
5.0
Gemaklik, veilig en troeteldiervriendelik. Dit voel of jy op jou eie plaas bly, die huisie is veilig omhein en jou hondekinders is welkom om veilig ro...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sugarlands Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYUp49pZeaPZ7UTXdbBGrqtTZ8HpYqvOgc59vx1Elyn91fEASaU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 78 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.371940129784 30.150173818461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang