Sugarbush & Burgundy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooistraat 16B, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sugarbush & Burgundy bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in 'n ruim gastehuis in Zeerust.
Gaste het 'n keuse van 2 kamers wat tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en gebruik badkamers met storte, 'n bad en 'n wasbak. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en die kamers word gediens.
Die gastehuis bied die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas en 'n stoof, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.
Onderdakbraaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in 'n lieflike tuin ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mooistraat 16B, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooistraat 16B, Zeerust, 2865, Noordwes