Suburbia
Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leydsstraat 27A, Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
Vanaf
R700R490 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Suburbia is 'n gerieflike selfsorghuis in Rustenburg, Noordwes. Hierdie lieflike huis kan tot 5 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Kampbedjie is op versoek beskikbaar. Elke slaapkamer het linne, beddegoed en 'n elektriese waaier. Gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Gasstoof en fakkels is beskikbaar in geval van beurtkrag. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike stoele en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Buite is daar 'n patio met sitplek en 'n braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lourentia
Danihelena ...
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Leydsstraat 27A, Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Suburbia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leydsstraat 27A, Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang