Suburban Tranquility
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Basson-rylaan 60, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
-
Vanaf
R2 800R1 960 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Suburban Tranquility is 'n lieflike selfsorghuis in Glenvista, Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende, want die verblyf spog met 'n swembad.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers beskik oor 'n koninggrootte-bed, en die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede badkamer het beide 'n bad en stort.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n tafelblad met stoele. Dit lei na die etenstafel met sitplek. Daar is 'n formele sitarea en TV-area met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n groot tuin met 'n swembad, onderdakstoep en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die huis is 2 km vanaf Glenvista Buiteklub en 10 km vanaf Rietvlei Natuurreservaat en Thabo Eco Hotel & Trails.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Basson-rylaan 60, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
Sien meer verblyf in Glenvista Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Basson-rylaan 60, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang