Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Style Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Style Guest House bied 'n rustige wegbreek reg in die hartjie van Thohoyandou-stad in die Limpopo-provinsie. Die gastehuis is direk agter die dorp se bekoorlike botaniese tuin geleë, afgesonder van die dorp se gewoel.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamertipes gebied, insluitend Budget, Standard, Luxury en 'n Master Suite. Elke kamer bied 'n eenvoudige en verfrissende styl en verwelkomende kleure wat aan die nuutste ontwerp- en geriefstandaarde voldoen. Elke kamer beskik oor 'n LCD-TV, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n gedeelde eetarea en 'n vibey-vermaakarea waar gaste kan ontspan en óf 'n potjie pool, tafelvoetbal óf veerpyltjies kan geniet.

Daar is 'n buitelug-swembad om op die warmer dae te geniet en 'n braai-area langs 'n buiteterras om te sit en ontspan. Fasiliteite op die perseel sluit 'n lieflike dag-spa Kai Ko Skin & Spa in wat 'n wye verskeidenheid welstandbehandelings en terapieë bied. Beperkte parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
  • Gaste dink Style Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Thohoyandou Limpopo
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9afbb170db6e0820669729e96058c392c8178f5d770ed4db3c4aac8abe1a0ab76afe502222a8abee1c726cd446ebab9d94da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 159 Freedom Street Thohoyandou 0950 Limpopo 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -22.962061243236 30.467029375804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang