Stukkie Plaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Stukkie Plaas, Koppiesveld, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stukkie Plaas is 'n unieke wegbreekplek op die gashere se eiendom, geleë in die asemrowende landskappe van Vredenburg, 'n dorpie aan die Kaapse Weskus in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank gemeubileer is. Daar is ook 'n binnebraai/kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof en 'n mikrogolfoond.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan op die privaat patio ontspan en dalk ook plaasdiere soos perde, skape en beeste sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sumarie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Stukkie Plaas, Koppiesveld, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Stukkie Plaas het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Stukkie Plaas, Koppiesveld, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang