Studio Penthouse
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Beach Road, Pont Du Gard, Mouille Point, 800, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio Penthouse is 'n luukse woonstel in Mouille Point en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die see en die ikoniese Tafelberg. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n luukse vakansieverblyf.
Die dakwoonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, sitkamer, kombuis en en suite-badkamer, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank, 'n TV en 'n gemaklike rusbank in.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die woonstel bied maklike toegang via 'n hysbak en een trap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tamara Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 35 Beach Road, Pont Du Gard, Mouille Point, 800, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mouille Point Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Beach Road, Pont Du Gard, Mouille Point, 800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang