Studio Guesthouse
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11A Hendrik Kotze Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R620R527 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Studio Guesthouse is in die hartjie van Bloemfontein geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gerief.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n lugbraaier. Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi regdeur hul verblyf.
Veilige parkeerplek word voorsien, wat gemoedsrus verseker. Vir diegene wat die area wil verken, is Tempe Gholfklub net 4,1 km weg, terwyl Mimosa Mall gerieflik 4,5 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 11A Hendrik Kotze Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Studio Guesthouse het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11A Hendrik Kotze Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat