Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waltham-weg 57, Landsdowne, 7780, Wes-Kaap
  • Vanaf R510 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio Garden Cottage is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lansdowne. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger.

Dié ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep buite die eenheid is die ideale plek om te ontspan.

Hierdie eenheid is ongeveer 1 km vanaf die M5-hoofweg en ongeveer 30 minute se ry vanaf die see aan beide kante van die skiereiland; Muizenberg, Seepunt en Sunset Beach. Die lughawe is 15 minute se ry vanaf die verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michaela W
Besigheidsreis
5.0
Perfect for business trips. The room was very spacious and clean. I really enjoyed my stay. Perfect for a short business trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lena H
5.0
Kalm rustige privaatheid om na terug te keer en te herlaai na besige dae. Ek het vir seker baie lekker gebly. 'n Heerlike nes in 'n stil en kalm woonb...
Sien meer
Feb 2025
Sumé L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooi, goed gelig, bietjie warm, lekker gebly. Ons het lekker gebly, dankie. Die plekkie het net bietjie warm geword in die nag, so 'n waaiert...
Sien meer
Nov 2024
Sibella L
4.6
Comfortable and affordable. My stay was comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vauneen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Waltham-weg 57, Landsdowne, 7780, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waltham-weg 57, Landsdowne, 7780, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA663fd5108e2b50b42c760f91888811434e63fe19ca63762a93072815f60771f2f9440ca18975e7139eaaf5b1f54b94779318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 57 Waltham Road Lansdowne 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.981036319912 18.494205837994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang