Studio 47
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Mark Straat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Studio 47 bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in 'n pragtig ingerigte tuinkothuis in Prins Albert.
Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n 2-sitplektafel en 'n slim-TV met stroomdienste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar, en die kothuis is toegerus met 'n houtkaggel vir koeler aande.
Stap na buite op die onderdakstoep, waar gemaklike buitemeubels die perfekte plek bied om jou oggendkoffie te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke en winkels, asook 'n hotel met 'n jenewerkroeg wat 'n gewilde bymekaarkomplek is vir plaaslike inwoners om rugby te kyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 47 Mark Straat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Mark Straat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang