Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 4 @ Black Eagles Rest

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mrt 2025 tot 30 Mei 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Black Eagles Street, Oliphantskop Private Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R863 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Unit 4 @ Black Eagles Rest is 'n bekoorlike selfsorg-ateljee-eenheid wat in die Olifantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan geleë is en gesinne en vriende 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied.

Dié ateljee-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in sy oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Babybed kan addisioneel met die gasheer gereël word. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n toegewyde werkspasie en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Op die perseel het gaste toegang tot 2 gemeenskaplike plonspoele en 'n staproete, perfek vir natuurliefhebbers.

Unit 4 @ Black Eagles Rest is gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante, Langebaan-strandmeer en Langebaan-gholfbaan geleë, wat dit 'n ideale ontsnapping maak vir diegene wat 'n kusvakansie soek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 3 Black Eagles Street, Oliphantskop Private Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Black Eagles Street, Oliphantskop Private Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1d3481c629848b7ef295c57f39f81a800004d38897fcdb0bd20172b977797f12f034672dac08bbabae8c3c97df7ebcda05c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R863 per nag (plek vir 2) 3 Black Eagles Street Oliphantskop Private Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.058375365491 18.05838662317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang