Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandveld Vineyards Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R893 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Strandveld Vineyards Cottages is op 'n werkende wynplaas, buite die gebaande pad, tussen Elim en Kaap Agulhas geleë. Die naaste winkels is in Bredasdorp of Struisbaai geleë, albei sowat 35 km ver.

Geniet 'n rustige naweek weg in een van 2 kothuise in koloniale styl. Verblyf is selfsorg en albei eenhede beskik oor moderne kombuise en en suite-badkamers. Elke kothuis het slaapplek vir 2 mense en is oulik versier met eenvoudige, bekoorlike kenmerke.

Die Earth-kothuis beskik oor 'n dubbelbed terwyl die Ocean Cottage 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei eenhede het beddegoed, en seep en handdoeke word voorsien. 'n Ekstra matras is beskikbaar vir kinders op versoek, maar geen beddegoed word voorsien nie. Albei eenhede beskik oor 'n binnekaggel wat dien as 'n braai; vuuraanstekers en 2 kratte vuurmaakhout.

Die kombuise is elk toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware, glasware en eetgerei. Die kothuise bied asemrowende uitsigte oor die lieflike tuine en die heuwels daarbuite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ilze J
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas op sy beste! Dit is asemrowend mooi! Die plaas tuin herlaai werklik jou siel!
Feb 2025
Sorette R
5.0
Dit was vir my koesterend, voedend en inspirerend. Dit was vir my 'n wonderlike en vredevolle ervaring wat ek baie geniet het! Ek het 'n veilige, voed...
Sien meer
Sep 2024
Arno K
5.0
Lekker rustige naweek weg. Mooi tuin uitsig. Hulle kan miskien van die kombuis toerusting opgradeer by die see, maar dit was ook nie die einde van die...
Sien meer
Jun 2024
Jaco D
Saam met vriende
4.8
Tour with friends. A beautiful place! Friendly reception. We had a wine tasting as well, and it was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Tania D
Saam met vriende
4.2
Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar bespreek. Baie lekker daar gebly. 'n Paar voorstelle: 1) Daar was nie 'n 2 punt kragprop in die een k...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Otillia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandveld Vineyards Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang