Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blakes Terrace 903

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Blakes Terrace 903 is 'n volledig gemeubileerde, moderne en luukse selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige Blake's Terrace-kompleks in Strand. Hoor die branders en ruik die see in hierdie woonstel, in een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Die Blake's Terrace-kompleks is oorkant die strand en naby verskeie restaurante en winkels.

Dié woonstel het 'n omskakelaar om die TV, DStv en WiFi tydens beurtkrag van krag te voorsien. Die stoof word deur gas aangedryf en daar is herlaaibare ligte.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer beskik oor 'n platskerm-TV en maak deur skuifdeure oop na 'n balkon met 'n gasbraai en skouspelagtige uitsigte oor die see en omliggende berge.

Die Blake's Terrace-gebou bied 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area. 'n Toegewysde parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien in die gebou se parkeergarage.

Dié woonstel het 'n omskakelaar om die TV, DStv en WiFi tydens beurtkrag van krag te voorsien. Die stoof word deur gas aangedryf en daar is herlaaibare ligte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blakes Terrace 903 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12bc79b42c95789134ed09c0f478a3adda488833fbf4b160326fed2b46108fce046158756089ddaffc6cbd5e05767bfd1ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 45 Beach Road 903 Blakes Terrace 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.122060345466 18.831195037434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang