Stonechat Game Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
-
Vanaf
R2 200R1 980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stonechat Game Lodge is op 'n 1500 hektaar wildsplaas geleë en bied pragtige uitsigte oor die reservaat. Die plaas is 70 km buite Pretoria geleë.
Daar is 3 lodges wat individueel verhuur word naamlik Wag 'n Bietjie Lodge, Hadeda Lodge en Jakkalsbessie Lodge.
Stonechat Game Lodge is in 'n reservaat geleë en gaste het toegang tot 'n swembad, putt-putt, pooltafel en tafeltennis.
Die reservaat bied staproetes en wildritte.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Gedeelte 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Stonechat Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
Gauteng- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng