Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Haven at Nieu Bethesda

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Haven at Nieu Bethesda bied selfsorgverblyf en is in die klein dorpie Nieu-Bethesda geleë. Die eiendom bied 'n ware plattelandse styl-ervaring vir gaste.

Verblyf by Stone Haven by Nieu-Bethesda bestaan uit 2 rustieke dog gerieflik versierde kothuise wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Die verblyf kan apart of as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 6 persone wat saam reis. Die eerste kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer; 'n kombuisie met basiese toebehore, asook 'n ontbythoekie-area. Die tweede kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n kaggel.

Stone Haven is binne 1 km van 'n paar restaurante, museums en die Kitching Fossiel Exploration Centre in die middedorp geleë.

Die gasheer sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of raad te gee oor watter fasiliteite om in die dorp te besoek met aankoms, en vir die duur van jou verblyf indien nodig persoonlik of per telefoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynne Z
Saam met lewensmaat
5.0
A quaint stay in a quaint village. Romeo was a most gracious host. We loved our two nights at Stone Haven. The unit is small but very w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Stephane G
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely worth the money we paid and will definitely book with them again! We can definitely recommend Stone Haven. The cottage is su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
R D
Gesin met tieners
5.0
Groot, ruim en netjies en kon oral heen stap. Sien sterre.
Des 2024
Vanessa D
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Romeo was very attentive. We had a smooth check-in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nastia T
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, netjies! Alles wat jy benodig vir jou oorslaap. Uitstekende diens van Romeo. Veilig en netjiese verblyf.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stone Haven at Nieu Bethesda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd1575fa5f6ceb99ae7591e221d6fd0769fd504b5d7834058964e53423e71255fca39bd42624f246b5939f6bd95595dad73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Corner of Hudson and Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.866125727446 24.555452677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang