Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoepsit

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Barrystraat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Stoepsit is 'n selfsorgvakansiehuis in die klein dorpie Calitzdorp. Hierdie huis is 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die besighede van die alledaagse lewe.

Dié huis het slaapplek vir tot 7 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed vir kinders, met 'n bykomende uittrekbare enkelbed, en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbakke en toilet. . Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die knus sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die sonkamer is ingerig met 'n enkelslaapbank vir 'n bykomende gas en daar is 'n pooltafel met 'n verstelbare tafeltennisblad. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n houtvuur-borrelbad en 'n braai-area met sitplek en 'n etenstafel geniet. Gaste het toegang tot 'n tuintjie en 'n motorhuis vir 2 voertuie. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 2

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danyca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Barrystraat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stoepsit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Barrystraat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87b726a069928172b07e1f503a7986ee7da466883134da520b82fa236ec861033c82a20b9a8dfbc7a7ae14f2122269101e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 9 Barry Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.5296888 21.6888567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang