Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stey'in Marloth @ Kruger

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1458, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 850 R3 273 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stey'in Marloth @ Kruger is naby die Krokodilbrug-ingang van die Krugerwildtuin geleë en bied gaste 'n eg-outentieke Afrika-ervaring met wild wat vrylik in die omliggende bos rondbeweeg.

Die huis beskik oor 4 ruim en suite-slaapkamers wat elkeen met 'n gemaklike koningingrootte-bed ingerig is. Twee van die en suite-badkamers is toegerus met storte, terwyl die oorblywende 2 met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Gaste kan 'n gemaklike en ontspannende verblyf geniet, aangesien al die nodige linne en handdoeke voorsien word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.

Geniet 'n bruisende braai op die uitgestrekte patio, omring deur die geluide van die natuur en die Afrika-bos. Terwyl die son in die verte sak, neem 'n duik in die swembad of geniet 'n skemerkelkie. Stey'in Marloth @ Kruger is die ideale plek om onvergeetlike vakansieherinneringe saam met geliefdes te maak.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Denise K
5.0
Lekker lag, mooi plek. It was a very fun place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Sarah L
Saam met vriende
5.0
Fabulous Wow, magnifique, grandiose, exceptionnel, l'emplacement est top, la maison est super bien équipée, chaque chambre a ses propres sanitaires. G...
Sien meer
Aug 2024
Treacy S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker familie wegbreek. Baie mooi huis met alles wat jy nodig het.
Jul 2024
Petro O
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway. What a wonderful stay, a lot of animals coming to the house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Dylan J
Gesin met klein kinders
5.0
Magical. We had an excellent stay with family who visited from abroad. They were blown away by everything from the smart design of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan-Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Finch-straat 1458, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Stey'in Marloth @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 850
R 3 850 R 3 273
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 850
R 3 850 R 3 273
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1458, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61f930ff56aa5ac15949beb6ff793fa0b463c4d10a3394d161c3d4c8773ea9dc03e0eb2f97820c9cfb4c673377c834f356b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 850 nouVanaf R3 273 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 1458 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3492681 31.7623541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang