Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland La Pari Pari & Bay Window

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sterland La Pari Pari & Bay Window is 'n lieflike Victoriaanse huis met slaapplek vir 9 mense met gemak en is in Sutherland geleë.

Verblyf word in 4 kamers gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer 1 enkelbed en 1 driekwartbed, die derde kamer 'n dubbelbed en die vierde 3 enkelbeddens. Elke kamer het 'n paneelheide, 'n elektriese kombers en handdoeke. Die 2 badkamers het elk 'n stort.

Die huis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, sowel as 'n stoof en oond, asook 'n binnebraai. Die sitkamer is toegerus met 'n TV asook 'n knus kaggel vir koue dae. Daar is 'n ingeboude braai onder die bome buite.

Sterrekykgeleenthede word byna elke aand tussen 20:00 en 22:00 aangebied, maar bespreking is noodsaaklik. Saam met die sterre is daar 'n indrukwekkende fossielversameling en 'n kundige gids om alle vrae te beantwoord. ’n Kort lesing word gegee, waarna gaste na die 6 11-duim teleskope geneem word. Besoekers kan ook 'n toer deur die NG Kerk, die NP van Wyk Louw-museum maak, die sterrewaghuis besoek om die grootste teleskoop in die Suidelike Halfrond te besigtig, of die skilderagtige Oubergpas ry. Van die wonderlike staproetes is die kortste 3 km.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adriaan Erasmus V
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste Noord Kaap. Dit was fantasties. Stil, lekker en privaat.
Feb 2025
Alex K
Gesin met tieners
5.0
Puik. Dit was puik. Sal enige tyd weer teruggaan.
Des 2024
Judy K
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and well appointed. Very clean and comfortable. Washing up is difficult as there are not proper facilities. Very comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Beverly R
Saam met vriende
5.0
We had a very relaxing, peaceful and comfortable stay at La Pari Pari. Relaxed, peaceful and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Sean I
Saam met vriende
5.0
An enjoyable stay. We enjoyed our stay. The place was clean and tidy. The nights were cold, but inside it was warm with a fireplace and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 210

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterland La Pari Pari & Bay Window het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2815c503145a306c8b5a1aa9e82655b43f92e0d5389f73f958849b1ef76773a442b5b40182e4365dc3c862265e3c14d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 3 Basson Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398395433608 20.659144699639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang